Angel 8 Family Rooms
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
CJ en Anna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Monica M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Lees meerAngel 8 Family Rooms se terugvoer
Beste Monica, ek is so jammer vir die plaaslike Interskole vieringe en geraas in die area toe julle hier was. Ek neem kennis van die wasbak en dit is nogal waar wat jy noem. Baie dankie vir julle besoek en vir die netjiese manier waarop julle die eenheid gelaat het. Ek hoop om jul weer te sien. Vriendelike groete, CJ en Anna.
Jared V - Feb 2024
Algehele gradering
Short, sweet and would recommend it.
Angel 8 Family Rooms se terugvoer
Thank you Jared for your awesome feedback. We are happy you enjoyed it and hope to see you back soon. Kind regards, CJ and Anna.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom