Anemoon Huis
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anemoon Huis is 'n selfsorghuis wat in die hawe-area in Stilbaai-Wes geleë is en is net 'n paar minute se stap vanaf die strand, hawe en gholfbaan. Die huis is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede.
Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis en braai-area is oopplan en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n TV en 'n knus kaggel. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer.
Die eiendom het oorgenoeg parkeerplek op die perseel in 'n dubbele toesluitmotorhuis. Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite in die area soos swem, fietsry, visvang en voetslaanroetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Anemoon Huis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom