Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Amaris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en mooi skoon.
Histia O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het heerlik gekuier.
Amaris Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Histia, ons waardeer dit opreg.
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Vriendelike Groete
Amaris Gastehuis
Hendrik S - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal geleë, vriendelike ontvangs.
Lizette S - Mei 2016
Algehele gradering
Kamers is netjies en skoon.
Amaris Guesthouse se terugvoer
Dankie Lizette,
Ons sien uit om jou weer te huisves hier by ons.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 10, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom