Alucarni Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R885 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié gastehuis is gerieflik geleë en is naby die nodige geriewe.
Verblyf word in 6 slaapkamers gebied wat slaapplek vir 16 gaste het. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook lugversorging, WiFi, 'n yskassie, mikrogolf, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang.
Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis gebruik sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Kamerdienste is daagliks of op versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.
Die gastehuis is naby die Upington Medi-Clinic Hospitaal, Kalahari Mall en 250 km vanaf Kalagadi Trans Fortier Park. Alucarni Guest House word deur sonkrag aangedryf.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Alucarni Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oosterville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom