Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Damain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Calie E - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi plek met vriendelike diens, maar party bo kamers het aangehou tot na 23:15.
Lees meerKoos J - Apr 2019
Algehele gradering
Die kamer was mooi en gerieflik en ons het lekker geslaap.
Aloe View Guest House se terugvoer
Baie dankie, Koos.
Erika M - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies.
Aloe View Guest House se terugvoer
Dankie Erika. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dit laat n warm gevoel as mens weet jou gaste voel tuis en gemaklik.
Elsabe J - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goed toegeruste en netjiese verblyf.
Aloe View Guest House se terugvoer
Baie dankie, Elsabe. Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle weer te sien.
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Lekker kamer en keurig en mooi binne. Beddegoed fantasties.
Aloe View Guest House se terugvoer
Dankie. Dit is vir my lekker om te hoor my gaste het hulle verblyf geniet
Johan & Engela A - Okt 2017
Algehele gradering
Als baie aangenaam.
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
Hierdie verblyf was 'n oase na 'n lang dag op die pad.
Frans C - Sep 2016
Algehele gradering
Mooi skoon kamer en geriewe. Stort in bad nie gerieflik vir ouer persone. Yskas baie klein.
Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en uitstekende diens.
Aloe View Guest House se terugvoer
Dankie dat julle so n hoë dunk van my plekkie het. Dis vir my belangrik dat my gaste gelukkig is met die diens. Ons sal net voortbou daarop.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom