Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkira Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jare op LekkeSlaap 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Alkira Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erika D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en fantastiese uitsig.

Die diens was uitstekend. Die uitsig vanaf die lodge is asemrowend. Sam en haar personeel is vriendelik, behulpsaam en loop die ekstra myl om jou welkom te laat voel. Ons het 'n privaat aandete geniet en die chef het haarself oortref. Die lodge se dekor is uit die boonste rakke. Die fotos in hul advertensies gee 'n ware weergawe van die lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse naweekwegbreek.

Alkira was 'n heerlike verrassing tot ons op die laaste oomblik verblyf moes bespreek vir 'n troue in Knysna. Ons moes eintlik vroeër daar kon wees om in die swembad te kon dryf wat hoog bo die lagoon hang. Maar om baie vroeg die volgende oggend op die stoep te gaan sit, met varsgemaalde koffie, was net so goed. Ontvangs was hartlik en vriendelik, ontbyt saam met ander buitelandse gaste was uit die boonste rakke. Die uitsig in alle rigtings is fenomenaal. Omdat dit geleë is in 'n privaat reservaat, het ons met kamerdeure na die fynbos wa wyd oop geslaap - die stort is ook so gebou. By Alkira betaal jy meer as 'n paar rand, maar jy word hartlik ontvang, soos ou vriende. Dit is soos die gasvryheidsbedryf moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkira Lodge se terugvoer

Dear Christelle B,
Thank you for your very lovely review and for taking the time to write helpful comments both for other travellers and for ourselves. It was a great pleasure to host you and we do hope that we will be able to welcome you back soon.
Warmest regards,
Samantha on behalf of the team

Alkira Lodge
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFBVgCq0VsmtA3AmyvVzUS7XQEhPTmJ2uYmkmIxXrx8w9GaTX3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 W K Grobler Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.066855586105 23.03584992845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem