Alewyn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bessiestraat en Bosbokduinlaan, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Alewyn is 'n knus selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Stilbaai-Wes. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek wees aangesien die huis net 2 km vanaf die see is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Beide en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breeware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die etenstafel en sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai. Die huis is minder as 2 km vanaf winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Hoek van Bessiestraat en Bosbokduinlaan, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Alewyn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bessiestraat en Bosbokduinlaan, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom