Albatross @ Kingswood Golf Estate
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 215R972 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Albatross @ Kingswood Golf Estate is 'n selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se woning vorm, maar 'n aparte ingang vir privaatheid het. Hierdie eenheid is op die Kingswood Golf Estate in George geleë.
Dié selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir nog 2 gaste, 'n klein etenstafel met stoele en 'n platskerm-TV met Netflix.
Die glasdeure lei na die privaat stoep met meubels en 'n tuintjie met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed het staproetes, 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n restaurant. Die verblyf is naby verskeie winkels en 10 minute se ry vanaf George-lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Albatross @ Kingswood Golf Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross @ Kingswood Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kingswood Golf Estate George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom