Alabama
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 137
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Willem F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Dennis S - Apr 2024
Algehele gradering
Geniet en sal weer daar wees.
Hermien K - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable, good for a big family.
Hanrick S - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Hannes T - Des 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, woonstel baie netjies en prakties met die binne en buitebraaigeriewe. Gasstoof was 'n wenner met die loadshedding wat baie ingestel was.
Philip V - Jan 2022
Algehele gradering
Sal weer gebruik maak van akkomodasie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap