Agterberg Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein 714, Erfdeel 1, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R30 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Agterberg Selfsorg is ongeveer 25 km vanaf Thabazimbi in Limpopo. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vriende of gesinne.
Verblyf is beskikbaar in 2 chalets of kampeerplekke. Elke chalet het gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke chalet het ook 'n oopplan-kombuis, 'n sitarea en buitebraai. Die kampeerplekke is afgesonder en gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.
Gaste kan hier die vreedsaamheid van die berge, diep klowe en majestueuse kranse waardeer. Gaste kan ook voëlkyk, voetslaan, swem, visvang, kanovaar, bergfietsry, kajakvaar en abseil op die perseel op eie risiko. Andersins kan gaste ook bloot op die rusbank sit en na die visvalk se roep luister terwyl hulle die pragtige, natuurlike omgewing gade slaan.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Grootfontein 714, Erfdeel 1, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein 714, Erfdeel 1, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom