Afrique du Sud Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rita V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap om 'n begrafnis by te woon.
Petro F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ronike S - Feb 2024
Algehele gradering
Friendlik en netjies.
Tlou David K - Sep 2023
Algehele gradering
It is a perfect guest house.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Belia M - Feb 2023
Algehele gradering
Joey was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.
Emmie M - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, veilig.
Lees meerGerhard L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelik.
Shanene V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Dankie Shanene.
Vivian D - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring met vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf.
Deon B - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon.
Francois M - Mei 2022
Algehele gradering
Het net oorgeslaap.
Henk P - Apr 2022
Algehele gradering
Fantsties.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Hi Henk, was so lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die ondersteuning. Mooi bly. Groete.
Sandra S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, stil omgewing met die 2 wonderlikste gastehuis eienaars.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle te kon akkommodeer. Groete
Christine K - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim, gerieflik en bekostigbaar.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Letitia K - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Mooi bly groete
Lettie S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Nico P - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Jan H - Okt 2021
Algehele gradering
Very friendly people / Vriendelike en gasvrye mense.
Tatum D - Sep 2021
Algehele gradering
Neat, clean and comfortable with a lovely, friendly hostess.
Linda O - Des 2020
Algehele gradering
Nice stay, clean and helpful staff.
Thandeka E - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent.
Johan C - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en vriendelik.
Adre O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon kamer. Vriendelike mense.
Zonnie L - Okt 2018
Algehele gradering
Sal definitief volgende jaar weer daar bespreek wanneer ons weer in Naboom moet wees.
Coen B - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap.
Liesl D - Mei 2018
Algehele gradering
Really peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Regtig vreedsaam.
Huislik en warm. Verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Carilette V - Des 2017
Algehele gradering
Kamers is baie skoon en al die geriewe is in 'n werkende toestand.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Whity S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig en 'n vriendelike gavrou en gasheer.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Whity,
Baie dankie vir die terugvoer, dis lekker om positiewe kommentaar te hoor.
Mooi bly,
Joey en Nico
Afrique du Sud Gastehuis
Stefanie S - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese plekkie.
Jude N - Feb 2017
Algehele gradering
Adequate.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voldoende.
Baie skoon en mooi kamer. Die enigste kritiek is dat daar nie warm water vir die stort was die oggend van my vertrek nie. Die bad het wel warm water gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Afrique du Sud Gastehuis se terugvoer
Sorry, maybe you turn the tap to the wrong side. If there was hot water for the bath, there was also hot water for the shower. If you complained the morning of your departure we could have solved the problem and I could show you which side to turn the tap.
Whity S - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie goeie en veilige slaapervaring.
Lees meerRyan S - Des 2016
Algehele gradering
Extremely friendly
Simone L - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik met vriendelike gasvrou en gasheer.
Leon S - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Ivor M - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, lekker slaapplek en fantastiese ontbyt!
Karen R - Okt 2015
Algehele gradering
Baie welkom gevoel en alles was baie mooi en netjies.
Chantelle L - Nov 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik, netjies en skoon. Joey was ongelooflik!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de straat 33, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom