African Nights Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Nights Guest House is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik vir gaste wat Medunsa, Rosslyn en Onderstepoort wil besoek.
African Nights is 'n moderne, opgewekte instansie wat ware Afrika gasvryheid bied. Die kontemporêre dubbelverdiepinghuis het skoon en goed gemeubileerde kamers het elk 'n TV. Daar is 3 kamers op die eerste verdieping, 'n paar met balkonne. Meeste kamers het plafonwaaiers of draagbare elektriese waaiers. Skoonmaak- en wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die parkeerplek is omhein en daar is 'n elektriese hek.
Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg. Gaste is welkom om die swembad en agterplaas te gebruik.
Geen partytjies, harde musiek on geraas word toegelaat nie. Kinders is slegs op versoek welkom alle persone onder die ouderdom van 18 jaar moet sy eie geboortesertifikaat en sy ouers se ID's toon. Alle besprekings vir kinders moet eers deur die bestuur goedgekeur word. Ouers moet volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en hulle ten alle tye dophou aangesien die huis en perseel nie kindervriendelik is nie. Daar is 'n oop swembad, trappe en oop balkonne.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 110
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
- Gaste dink African Nights Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria Noord, 0155, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom