AfriCamps Klein Karoo
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 163
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Hannari F - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en ligging.
AfriCamps Klein Karoo se terugvoer
Hi Hannari! Lekker! Ons is bly om te hoor dat jy dit so geniet het om die sterre te sien!
Hebeth J - Sep 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Nico P - Feb 2023
Algehele gradering
Ideale plek om te rus en die mooi land en van sy diere te sien.
Jacques H - Jan 2023
Algehele gradering
Out in nature with beautiful views.
Fred H - Des 2022
Algehele gradering
Baie uniek en wel beplan. Baie rustig. Goeie troeteldiervriendelike-plekke. Te aanbevele.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Lize-marie W - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Hester L - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspannend. Beslis die moeite werd om te doen!
Anel C - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte plek as jy net stilte soek.
Linda C - Jun 2021
Algehele gradering
Gereelde besoekers.
Cheray J - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Mario A - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderfully chilled!
Malinda N - Mrt 2021
Algehele gradering
Voorwaard Glamping. Tente met kwaliteit-beddegoed en meubels toegerus. Seuns was mal oor die plek.
Veronica B - Jan 2021
Algehele gradering
Karoovakansie.
Lees meerAdele V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Deon V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi daar.
Cheryl-lee H - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Zelda H - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese, gerieflike en uiters netjiese tenthuise, met pragtige uitsigte op die Swartberge.
Gretha D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Baie mooi tente.
Johannes C - Nov 2019
Algehele gradering
Super leuk.
Hermine M - Okt 2019
Algehele gradering
Glamping was amazing!
Bronwyn R - Jul 2019
Algehele gradering
A little bit of heaven on earth.
Doena S - Jun 2019
Algehele gradering
Kinders was in die sewende hemel.
Petri K - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en rus vir die siel
Lees meerChristelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Woestynkamp!
Lees meerAbigail F - Jan 2019
Algehele gradering
Great family glamping experience.
Neldi G - Okt 2018
Algehele gradering
Hemels.
Henriette R - Jul 2018
Algehele gradering
What a treat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n bederf!
Ons het baie lekker gebly. Kamp tot die uiterste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacolien P - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte vakansie verblyf.
Lees meerCharlene V - Jun 2018
Algehele gradering
Spectacular view.
Marianke M - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing.
Diane S - Mei 2018
Algehele gradering
Beste manier om te kamp!
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cango Caves-weg, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom