Accommodation at Annie's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene E - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was die perfekte plek gewees.
Louis V - Apr 2024
Algehele gradering
Fenominaal lekker puik.
Sharlene M - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon.
Accommodation at Annie's se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Julle was model gaste. Sien uit om julle weer te sien.
Wilna D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Accommodation at Annie's se terugvoer
Wilna en metgesel was net 'n plesier om hulle hier te gehad het en sal hulle enige tyd terug verwelkom.
Bettie R - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Accommodation at Annie's se terugvoer
Bettie en haar familie was aangename gaste en plesier om hier te gehad het. Hulle het die kamers baie netjies gelaat. Ek sal hulle enige tyd terug verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom