ABS Studio
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mann-straat 16, George, 6531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ABS Studio is 'n knus vakansiehuis in George, die hartjie van die Tuinroete. Die gerieflike opset maak dit 'n ideale keuse vir 'n gesinsvakansie.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 1 dubbelbed, 1 enkelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, konveksie-oond, broodrooster, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwasarea het 'n oond, kisvrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie met stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure maak na 'n toegeboude stoep met 'n binnebraai-area en 'n draagbare gasbraai oop. Verder is daar 'n platskerm-TV en gaste het ook toegang tot 'n klein tuintjie in die agterplaas.
Slaapplek
’n Bespreking by ABS Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mindre Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mann-straat 16, George, 6531, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mann-straat 16, George, 6531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom