Above Par @ Kingswood
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Above Par @ Kingswood is op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dit is aan die voet van die Outeniquaberge en bied ’n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. George is ’n goeie basis om die Tuinroete te verken.
Verblyf word in 2 gastekamers wat elegant versier is gebied. Albei die kamers het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, en ’n TV met sekere DStv-kanale en Netflix.
'n Pooltafel en tafeltennis is beskikbaar in die binnehof en gaste kan in die voortuin ontspan en die uitsig geniet.
George bied die geleentheid om te swem by verskeie strande en gaste kan voetslaan, gholfspeel, fietsry, 4x4-roetes aanpak, kaasproe, bierproe en aarbeie pluk. Die Outeniqua Transport Museum is ook 'n besoek werd.
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Above Par @ Kingswood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kingswood Golf Estate George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18