Abbahuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Petrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Drickie E - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, dankie.
Gavin K - Jan 2024
Algehele gradering
Really pleasant stay.
Shaun S - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim huis, perfekte ligging.
Willem Adriaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gewees net te kort.
Juanita V - Aug 2023
Algehele gradering
Die stoep van die huis is wonderlik. Die kamers van die kinders was aan die eenkant van die huis so hulle het gevoel dat hulle privaatheid kon hê.
Abbahuis se terugvoer
Dankie Juanita
Ons sal aandag gee daaraan
Groete
Petrea
Hanlie J - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik. Vinnig met hulp. Lekker groot huis.
Philip D - Mei 2022
Algehele gradering
Sal weer Abbahuis bespreek.
Friedrich K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en besonder vriendelike diens.
Chris K - Des 2020
Algehele gradering
Idillies! Wegbreek na 'n ander wêreld.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen-laan 28, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom