Abalone Lodges
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R930R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abalone Lodges is in die hartjie van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, in die skilderagtige dorpie Knysna. Die verblyf is 5 minute van die middedorp af en 4 km van Leisure Isle-strand af. Abalone Lodges het nie net 'n gerieflike ligging nie, maar ook 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer en op die Knysnakoppe.
Die houthuisies, skakelhuise en House Abalone is perfek vir enige tipe wegbreek of groep. Dié rustieke, tog luukse houteenhede is selfsorghuisies en beskik elk oor 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer met 'n spabad, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon waar gaste die pragtige sonsondergang kan dophou. Die ruim dubbelverdieping-lodge het 'n oopplan-leefarea en -kombuis.
Abalone Lodges is net 'n klein entjie se ry vanaf Knysna en die omliggende strande en woude. Al die eenhede het toegang tot hulle eie braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad in die welige tuin. Elke balkon bied 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer en is ideaal vir 'n romantiese skemerkelkie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 214
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Lodges het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap