- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Japie Traut-straat 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A Whispering Whale is in Jacobsbaai langs die Weskus geleë. Jacobsbaai is een van die mooiste en mees selfonderhoudende natuurlike landskappe in Suid-Afrika. Hierdie stil dorpie met sy tradisionele kalkhuisies word deur 'n asemrowende kuslyn met rotsagtige inhamme, sanderige baaie en kobaltblou see gekenmerk.
Verblyf word aangebied in 3 eenhede en kan 10 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n TV, DStv, elektroniese kluis, skottelgoedwasser, verhitte handdoekrelings, en 'n haardroër. Linne en handdoeke word voorsien.
Jacobsbaai is tussen Saldanhabaai en Paternoster geleë, wat dit die ideale plek maak om dag-uitstappies in die Kaap-omgewing te onderneem. Kaapstad se kosmopolitiese middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse Wynlande is alles ongeveer 1,5 uur se ry van Jacobsbaai af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leentjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Japie Traut-straat 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink A Whispering Whale het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Japie Traut-straat 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8