Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Wave Song

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir A Wave Song
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeanne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n "Wildernis Poskaart" wow!

Styl paadjie op, maar sien dit as pret, parkering reg by die vier trappies en dan betree jy hierdie ongelooflike plekkie. Nuut, wit, ruim, goed toegerus in alle opsigte, daar is aan alle behoeftes gedink en voorsien. Gasplate was 'n bonus gedurende beurtkrag. Mense, julle moet die uitsig vanaf die ruim stoep sien! Dis brander op brander, see en duine tot in die verskiet. En ook 'n pragtige uitsig op die meer langs. Verder ook 'n voëltjie paradys. Hier kan jy nie verkeerd gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views.

A definite favorite for us. The cabin and views were spectacular to say the least. The cabin had everything we needed and more. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitsig ongelooflik, lieflike plek met als wat mens benodig. Die pad was intimiderend aanvanklik, in mistige weer, maar wil op geen ander plek bly in Wilderness. WiFi nie regtig betroubaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Wildernis, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bfc7d4e86c6e2c04b4ac7c847ff4713cd65694e2abdea277fdd6eaa2e5ed7fbac6adbdf9ad1f5d7c490055053f17e438a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Beacon Road Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992943169063 22.570305570024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem