La Montagne
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Montagne bied verblyf op die eienaar se perseel in Rooirivierrif, George.
Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n klein kombuisie en 'n sitarea. Daar is ook WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eenplaatgasstofie, braaipan, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Buite is daar braaigeriewe, 'n tuinstel en die stoep het 'n sambreel. Daar is nog 'n braai onder die tuin se bome.
Eenheid 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n privaat ingang, yskas, mikrogolf en koffiestasie. Linne en handdoeke word voorsien.
Dié verblyf is 2 km vanaf die Medi Clinic en 20 km vanaf Heroldsbaai, Victoriabaai, Glentana en Wildernis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink La Montagne het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooirivier-Rif George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18