A Deo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois Singel 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jacobsbaai bied 'n rits aktiwiteite soos bootry, visvang, duik, walviskyk, staproetes en voëlkyk. Tussen Julie en September kan gaste ook die pragtige veldblomme wat die gebied ophelder aanskou.
a Deo Kothuis is 'n knus eenheid in Jacobsbaai en dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die oopplan-solderkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die eenheid lei na 'n groot stoep met 'n see-uitsig, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die eenheid word met 'n buitetrap bereik en veilige parkeerplek is beskikbaar.
a Deo Huis is 'n huis met 3 slaapkamers. Een van die slaapkamers het sy eie badkamer met 'n stort en die gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Verder is daar 'n ruim oopplan-leefarea met 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is ook braaigeriewe op die stoep. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n vrieskas toegerus. 'n Omsetter voorsien noodsaaklike krag tydens kragonderbrekings.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Frans Du Bois Singel 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink A Deo het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois Singel 25, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom