8 Soenie Avenue Self-catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soenielaan 8, Hesteapark, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R470 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8 Soenie Avenue Self-catering is in die stil, lowerryke woonbuurt Hesteapark in Pretoria Noord. Daar is gholfbane en winkels in die area, Hartbeespoortdam is 40 km ver en Pretoria se middestad is 15 km ver.
Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.
Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens, maar dis nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Partytjies, harde musiek en buitensporige geraas word nie toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n stil woonbuurt is.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Isibonile Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Soenielaan 8, Hesteapark, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
- Gaste dink 8 Soenie Avenue Self-catering het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Theresa Park Akasia Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soenielaan 8, Hesteapark, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom