612 @ Leisure Bay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayside-weg 783, Erasmuspark, Pretoria, 0048, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
612 @ Leisure Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Erasmuspark, Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vriende uit die gewoel van die stad wil ontsnap.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n toonbank met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek, asook 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy oor die dam uitkyk. Die kompleks is naby winkelsentrums en hoofweë. Veilige parkeerplek in die kompleks is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 612 @ Leisure Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bayside-weg 783, Erasmuspark, Pretoria, 0048, Gauteng
Sien meer verblyf in Erasmus Park Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayside-weg 783, Erasmuspark, Pretoria, 0048, Gauteng
- Geen kinders onder 18