58 on Nineteenth Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anzu-Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lezandra S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi en netjies skoon, bed slaap baie lekker en veilige parkering.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Lezandra. Was heerlik om julle hier te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Rome M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en lekker rustig.
Neil K - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Mahlaku Terrance M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
It was such a pleasure to host you. Hope to see you again soon.
Acheson P - Feb 2024
Algehele gradering
Very perfect.
Ann K - Des 2023
Algehele gradering
U feel at home and I love the place so much.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Thank you so much, dear Ann. It was a pleasure to welcome you. Hope to see you again.
Hermien D - Des 2023
Algehele gradering
A wonderful, safe, clean and beautiful place to stay! 10 out of 10!
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Thank you, Hermien! Loved having you here. You became a dear friend. Hope to see you soon again.
Nellis - Martie J - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Baie dankie dat julle hier was en vir die mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.
Ansie V - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Ansie. Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Natasja T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie aangenaam, netjies en absoluut aanbeveelbaar.
Lees meer58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Vreeslik baie dankie Natasja. Dit was heerlik om julle hier te hê! Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Flip K - Sep 2023
Algehele gradering
Huisie weg van die huis.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Dankie Flip! Julle is dierbaar. Ek is bly dat ons julle trek so effe minder stressvol kon laat verloop. Net 'n plesier.
Jo-anne S - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, neat and perfect for the nights stay.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Thanks so much Jo-Anne! Will be a pleasure to have you back
Funani D - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful experience.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Thank you so much Funani. It was such a pleasure to have you.
Jan Andries (jandré) V - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable and extremely good value for money.
Lees meer58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
So happy that you enjoyed your stay Jandré! Looking forward to seeing you again. Anzu
Johan C - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, ruim, netjies en veilig.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Johan. Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Hopelik sien ek jou binnekort weer.
Richard P - Jul 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay there and would recommend it to anyone.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Thank you so much Richard. It was an absolute pleasure to have you here. Remember this will always be your home away from home.
Charmaine R - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Thank you, Charmaine. It was a pleasure to have you.
Eben J - Jun 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay!
Lees meer58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Eben! Dit was net 'n plesier om vir jou en Ruan hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Straat 58, Hospitaal Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom