Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
56 Stockenstrom is 'n kothuis met 'n pragtige uitsig op die Outenikwaberge in George. Dit is baie privaat en ruim.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en stoele, asook 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix en YouTube. Gratis WiFi word ook voorsien.
Daar is ook 'n toegeboude stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel. Veilige parkeerplek is vir 'n voertuig en sleepwa agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom