Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay.
Marinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Vreeslike oulike plekkie, my tipe styl.
Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly ten spyte van gure weer.
Yolanda B - Jul 2023
Algehele gradering
Handlebar Cottage @ 56 Stockenstrom.
Lees meerLinks op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Liewe Yolanda,
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is baie bly julle het die kuiertjie in ons huisie geniet. Hoop om julle volgende jaar terug te sien by ons!
Groete Wilna en Johan
Susan L - Feb 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Liewe Susan,
Baie dankie vir jul kuiertjie in Stockenstrom 56. Ons waardeer jul goeie resensie en hoop om jul spoedig terug te sien by ons. Groete Wilna en Bella
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal in George.
Lees meerUrsula B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was awesome.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Baie dankie Ursula. Die terugvoer word waardeer en dit was lekker om julle te ontmoet.
Lizbe R - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering Lizbe, dit sal lekker wees om jul weer te laat kuier by ons. Groot waardering. Wilna
Krystle A - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect place with everything you need.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Dankie Krystle.
Fernando P - Mei 2022
Algehele gradering
Great central holiday location.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Fernando, thank you.
It's been so nice to host you and your beautifull family. Best of luck for the future and we hope to see you back in our town.
Kind regards, Wilna.
Marna L - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese gashere.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Marna, dit was heerlik om jul te kon huisves en sal toe oë jul aanbeveel oral.
Groete, Wilna.
Danie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, goed ingerig, vriendelike hosts, lekker stoep met braai-area.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Danie
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer opreg. Vertrou ons sien sommer gou in die toekoms weer vir sport in George! Groete Wilna
Nina M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld - skoon, netjies en rustige atmosfeer.
Lees meerLinks op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Goeie dag Nin ,
Baie dankie vir die wonderlije resensie! Ons is baie bly dat julle die verblyf so aangenaam gevind het en sien uit om jul weer in George te verwelkom in die toekoms.
Groete
Wilna
Stockenström 56
Erica D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en goeie persoonlike sorg. Gerieflik en netjies!
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Erica,
Baie dankie vir die mooi resensie ek waardeer die vriendelikheid en hoop om sommer gou weer te sien.
Wilna
Elane V - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik en snoesig.
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer
Goeie middag Elane,
Baie dankie vir die baie mooi resensie ek waardeer dit baie. Hoop jou mamma het mooi herstel na haar operasie. Groete Wilna
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom