45D Anesta
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rian B - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money.
Lizanne H - Apr 2024
Algehele gradering
Skitterende akkommodasie, sal beslis weer daar tuisgaan.
Paula G - Mrt 2024
Algehele gradering
I would return to 45D Anesta.
Nicosha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend.
Kayla V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Lizanne H - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Max C - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Hennie V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig en het aan al my verwagting voldoen.
Eugene V - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hendie G - Okt 2023
Algehele gradering
Slegs 'n paar km's vanaf Stellenbosch middedorp, was hierdie ideaal vir my Woordfeesverblyf.
Mathilda V - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable, quiet and tranquil.
Belinda T - Jul 2023
Algehele gradering
Wou nie daar weggaan nie!
Esna S - Mei 2023
Algehele gradering
Het my suster besoek in Le Clemence en hierdie gastehuis was naby.
Paul D - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome spot.
Marsha H - Apr 2023
Algehele gradering
Hanlie was super helpful and friendly.
Gericke Z - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Luukse enkelkamer eenheid in 'n stil en veilige gebied.
Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam en baie netjies.
Linda M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful and spacious flatlet convenient to explore the area.
Nicola S - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning self-catering apartment in a beautiful location.
Derick M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyfopsie vir 'n week in Stellenbosch as enkelreisiger.
45D Anesta se terugvoer
Baie dankie Derick. Ek gaan beslis 'n plan maak om voor die einde van die jaar 'n gemakstoel in te werk. Waardeer die goeie terugvoer. Hanlie
Jenny N - Okt 2022
Algehele gradering
A lovely place to stay. Convenient location, good wifi.
Adriaan H - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik ingerig, baie mooi en netjies.
Barbs D - Sep 2022
Algehele gradering
A private, peaceful, convenient and extremely comfortable stay.
Adrian P - Aug 2022
Algehele gradering
Low cost, in and out, no fuss visit.
Ronel V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en puik geleë.
Barbs D - Mei 2022
Algehele gradering
This was a very comfortable stay and a clean, well furnished and supplied unit.
Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooie selfsorg.
Yolanda J - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en stil.
Mariaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Petrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Izak L - Aug 2021
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie, het so veilig en gemaklik gebly!
Marthinus G - Jun 2021
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend!
Ben S - Mei 2021
Algehele gradering
Moderne, volledige fasiliteite.
Eloise P - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies en mooi berge.
Estelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Sal weer besoek. Alles wat jy nodig het. Skoon, modern en privaat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Netta D - Feb 2019
Algehele gradering
Great place to stay for business.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek om te bly vir besigheid.
Naby Stellenbosch en Somerset-Wes. Sal hulle weer gebruik vir ons volgende reis na Kaapstad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rika N - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en veilige plek.
Celia J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met skoon linne.
45D Anesta se terugvoer
Baie dankie, Celia. Kom kuier gerus weer!
Edward L - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, en die uitsig oor die berge is fantasties.
Mercia L - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig ontwerp.
Elsa E - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Yusuf H - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Mariette T - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, goed geleë en goed toegerus!
Johan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed beplande eiendom met alles wat jy benodig.
Koos S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern en veilig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anestastraat 45D, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap