44 on Ribbok
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ribbokstraat 44, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
44 on Ribbok bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis, in 'n cul-de-sac in George en omring deur die Outeniekwaberge. Die huis is net 1 km vanaf die Botaniese Tuin vir die natuurliefhebbers. Die verblyf is 10 km vanaf die strand en 2 km vanaf die winkels.
In die hoofslaapkamer is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Nog 'n stapelbed kan vir 2 addisionele gaste teen 'n ekstra koste gereël word. Die tweede badkamer het 'n bad en toilet.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV.
Verder is daar braaigeriewe, gratis WiFi, DStv en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Die huis is 10 km vanaf Victoriabaai en 12 km vanaf Wildernis. George is die ideale bestemming vanwaar die pragtige Tuinroete ontdek kan word en ook vir daguitstappies na Knysna, Oudtshoorn en Mosselbaai. George bied verskeie gholfbane, Fancourt, die Links, valskermsweef en ander aktiwiteite vir natuurliefhebbers. Hierdie huis word as 'n eenheid bespreek en word nie met ander gaste gedeel nie.
Dit is naby aan winkels, strande en aktiwiteite soos gholf en fietsry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ribbokstraat 44, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 44 on Ribbok het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ribbokstraat 44, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom