Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hornbills Nest 419

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Hornbills Nest 419 is 'n selfsorgvakansiehuis in die privaat Mabalingwe-natuurreservaat. Hierdie natuurreservaat spog met 'n verksiedenheid geriewe en huisves ook die Groot 5. Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met vriende of jou gesin.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele, asook 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel en stoele wat die ideale plek is vir gaste om hul maaltye te geniet en die diere dop te hou. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe en aktiwiteite wat 'n restaurant, wildritte, wildkyk, 'n dag-spa met verskeie behandelings, swembaddens en avontuurlustige aktiwiteite vir die hele gesin insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by The Hornbills Nest 419 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir The Hornbills Nest 419
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • Gaste dink The Hornbills Nest 419 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23035da65a7efba0b6291ff18f03b9093b56f71c40496faf3aee835abd3a4912d3148f8a34fcf2f22bc75417ea95fb7b5146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Unit 419 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843748255881 28.049622285961
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem