41 on Essenhout
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
41 on Essenhout bied gerieflike oornagverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Hoekbaai, Vleesbaai. Twee van die 3 eenhede het see-uitsigte.
Daar is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied, 'n privaat gastekamer wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n stapelbedkamer vir twee. Die eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sit-area. Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed en die stapelbedkamer het 1 stapelbed vir 2 gaste. Die eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n gasplaatjie, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Koffie- en teeskinkbord en 'n yskassie is in beide ander eenhede beskikbaar.
Daar is 'n privaat braai-area met sitplek beskikbaar vir die gaste wat die woonstel bespreek het.
‘n Waskamer is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die ligging van hierdie verblyf is net 400 m vanaf die strand en parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink 41 on Essenhout het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom