40 Montage Village
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Montage Village, Wagtailstraat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
40 Montage Village is in die Montage Village-kompleks geleë. Dit bied 'n uitsig oor die kompleks se eie voëlreservaat wat met 'n ryk voëllewe spog. Daar is ook uitsigte oor die reservaat, duine en op die Outeniekwaberge.
Die huis het 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed, volledige en suite-badkamer en kombuisie vir oggendtee. Die boonste verdieping beskik ook oor 'n TV en 'n balkon wat uitkyk oor die voëlreservaat. Die 3 slaapkamers op die onderste verdieping deel 'n volledige badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na die patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die tuin. Die derde slaapkamer het 'n dubbel-futonbed. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep en die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n DVD-speler en 'n kaggel vir koue wintersnagte. Die huis het optiesevesel-internet.
Die patio bied 'n lieflike uitsig oor die sonsondergang en 'n buitebraai. Verder is daar 'n motorhuis met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n yskassie.
Sedgefield is in die hartjie van die Tuinroete, naby Wildernis Nasionale Park, Swartvlei-strandmeer, Goukama Natuurreservaat en heelwat strande. 40 Montage Village is 30 minute se ry vanaf die George Lughawe wat direk met Kaapstad, Johannesburg, Durban en Bloemfontein se lughawens verbind is.
Slaapplek
’n Bespreking by 40 Montage Village sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 97
Jare op LekkeSlaap 14
Ligging
- 40 Montage Village, Wagtailstraat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink 40 Montage Village het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Montage Village, Wagtailstraat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom