38 on Brian Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brianstraat 38, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
38 on Brian Bed & Breakfast bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Riviera, Pretoria, wat dit 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers maak.
Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens en privaat ingange, asook geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met Netflix en ShowMax, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en 'n onderdakbraai-area. Die gastehuis word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Dit is naby die Departement van Internasionale Betrekkinge en die Steve Biko Akademiese Hospitaal geleë wat albei minder as 2 km vanaf die gastehuis is. Die Uniegebou is 3 km ver en Loftus Versfeld is minder as 4 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Brianstraat 38, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink 38 on Brian Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Riviera Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brianstraat 38, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng