360 Eastwoods Guest House
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastwoodstraat 360, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
360 Eastwoods Guest House is in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kulturele besienswaardighede, soos ou geboue en museums, is beslis ook die besoek werd.
Die perseel gehalteverblyf in 'n deluxe slaapkamer of 'n gesinseenheid. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met satellietkanale, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in.
Gaste kan die mikrogolf in die gemeenskaplike eetkamer gebruik en die gastehuis het 'n swembad, buite-eetarea en gemeenskaplike sitarea.
Pretoria bied allerlei doendinge soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Skydiving Club.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Eastwoodstraat 360, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink 360 Eastwoods Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastwoodstraat 360, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom