5 Units @ Kaneel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaneelweg 36, Die Boord, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 Units @ Kaneel is in die rustige voorstad in Die Boord in Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom is naby Stellenbosch se middedorp en die wynlande.
Verblyf beskik oor 'n aantal kamers; elke kamer het unieke dekor, geneem uit 1 van 5 nasionale simbole van Suid-Afrika. Daar is 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n slim-TV.
Die gastehuis bied 'n ontspanne, gemeenskaplike sitarea, asook gemeenskaplike kombuis vir selfsorg. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.
Die ligging van die gastehuis bied maklike toegang tot die R44-snelweg wat na baie wynplase in die omgewing lei en dit is net 5 km vanaf die De Zalze Gholfbaan. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit restaurante, wynproe, fietsryroetes en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kaneelweg 36, Die Boord, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Units @ Kaneel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaneelweg 36, Die Boord, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom