34 Summer Place
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotter-straat 2, 34 Summer Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
34 Summer Place is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks in die hartjie van Knysna. Die kompleks is naby die Knysna Waterfront, die Featherbed veerboot-terminaal en die middedorp.
Die woonstel is stylvol versier en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer Gaste in dié slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer wat 'n bad het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Gaste kan op die gemaklike rusbanke in die leefarea sit en TV of DStv kyk. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel en stoele, asook ingeboude braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 34 Summer Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Trotter-straat 2, 34 Summer Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotter-straat 2, 34 Summer Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom