Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

323 Kusweg

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 323, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R3 812 R3 431 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

323 Kusweg bied gehalte gesinsverblyf in 'n seefront-strandhuis naby Mosselbaai in Tergniet. Tergniet is ongeveer 15 km vanaf sentraal Mosselbaai, George en Hartenbos.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort in. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 aparte badkamers het storte en word gedeel. Drie slaapkamers spog met pragtige see-uitsigte.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n lieflike, ruim stoep met 'n pragtige see-uitsig aan die voorkant van die huis.

Die huis is slegs 'n paar meter van die strand af. Gaste kan 'n glasie wyn geniet terwyl hulle die walvisse en dolfyne in die water dophou. Daar is talle aktiwiteite in die area, insluitend gholf, visvang en uitstappies na plaaslike besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 323 Kusweg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 323 Kusweg
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 323, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 323 Kusweg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 812
R3 812 R3 431
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 812
R3 812 R3 431
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 323, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50471f2d09ee4aaad39592d118fed995e5900f74f6fcc54308dc611ccc369f7c9d6f710e96ddf71e361c0353f06de156f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 812 nouVanaf R3 431 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 323 Kus Road Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.070528770678 22.190766860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem