29 Heppie-nes
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duinepark 967, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R760 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
29 Heppie-Nes is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die Duinepark-oord in Witsand by die Breederiviermond. Dis 'n gewilde visvangbestemming en word as Suid-Afrika se walviskleuterskool beskou. Die huis bied 'n veilige wegbreekplek vir 'n gesin naby die strand en 'n lieflike getypoel.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die een badkamer is onder en het 'n stort en die ander badkamer bo het 'n bad. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met sitplek vir 4 geniet.
Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale en 'n koppelpunt waar gaste hul eie DStv-dekodeerders kan koppel.
Daar is 'n stoep met sitplek en braaigeriewe buite. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig en 'n klein sleepwa.
Slaapplek
’n Bespreking by 29 Heppie-nes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jakobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Duinepark 967, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink 29 Heppie-nes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duinepark 967, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom