21 Manor on Kingswood
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Priscilla V - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek!
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie na julle verblyf by 21 Manor.
Ons waardeer jou terugvoer baie.
Groete
21 Manor
Wendy Presence P - Mrt 2024
Algehele gradering
Was lovely and great! Clean, modern, and near. Loved the estate and will be back.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We're thrilled to hear you enjoyed your stay at 21 Manor. We hope to welcome you back soon.
Eugene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Die huis was presies waarna ons gesoek het. Ligging was ook perfek.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Dankie baie vir die pragtige resensie.
Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf by 21 Manor geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom.
Groete
21 Manor
Karen C - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal definitief 21 Manor aanbeveel.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Dankie baie vir die pragtige resensie, Karen Cameron. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf by 21 Manor geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom. Groete, 21 Manor.
Rene O - Feb 2024
Algehele gradering
It was extremely comfortable and very neat.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We're glad to hear you enjoyed your stay at 21 Manor. We hope to welcome you back soon.
Annelie B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, mooi omgewing, vriendelike diens in veilige omgewing.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Dankie baie vir die pragtige resensie. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf by 21 Manor geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom. Groete, 21 Manor
Lizelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Sal vir seker weer gaan.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Dankie baie vir die pragtige resensie. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf by 21 Manor geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom. Groete, 21 Manor
Rheinhardt V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende huisie!
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
21 Manor
Hilda S - Des 2022
Algehele gradering
Very safe location, lovely house suited our needs fully.
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Hilda. We're glad to hear you enjoyed your stay at 21 Manor. We hope to welcome you back soon.
Henk T - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
21 Manor on Kingswood se terugvoer
Dankie baie vir die pragtige resensie. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf by 21 Manor geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom. Groete, 21 Manor
Leani B - Okt 2022
Algehele gradering
It was welcoming. Clean, beautiful made beds, and spoilt with treats.
Robert S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gerieflike en netjiese huis. Ten volle toegerus.
Heinrich D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, netjies en baie veilig.
Dewaldt V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
John D - Sep 2019
Algehele gradering
Everything we needed.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom