17onWellington Suites
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 101
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Karien D - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome! Sal graag weer 'n bespreking maak.
17onWellington Suites se terugvoer
Goeiedag Karien.
Baie dankie dat julle ons akkommodasie gekies het. Dit was regtig 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ja, sien julle binnekort. Bestuur
Marjoné V - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras! Sal beslis aanbeveel!
17onWellington Suites se terugvoer
Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop julle kom reg met die verblyf soek hier in George.
Jodene P - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie Lekker en gerieflik,sommer stap afstand van skool vir spot geleentheid.
17onWellington Suites se terugvoer
Hi Jodene,
Dankie vir die resensie. Ons sal seker maak vir die volgende keer dat daar water in ons ys houertjies sal wees. Verder sal ek kyk na die remote vir die hoof TV.
Ons sien uit vir julle volgende keer weer te sien.
Karen S - Apr 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Mzikazi M - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, lovely staff.
Theo S - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
17onWellington Suites se terugvoer
Hi Theo,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te doen, ons waardeer die terugvoering opreg.
Laat weet asseblief hoe ons kan verbeter op klientediens, aangesien dit vir ons baie belangrik is dat ons gaste volkome tevrede moet wees.
Hoop ons sien jou en jou familie gou weer in die toekoms.
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Great.
17onWellington Suites se terugvoer
Good morning Jean,
Thank you so much for taking the time to review us, it is highly appreciated.
We are glad you had a splendid time.
Hope to see you again soon!
Kind regards,
Ronel
Susanna B - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
17onWellington Suites se terugvoer
Hi Susanna,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die terugvoer baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien en dat julle volgende keer langer sal vertoef
Mooi bly en groete
Ronel
Martin F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon plek.
Monique V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en dankbaar dat ons hondjie geakkommodeer is.
Bulelwa T - Jan 2022
Algehele gradering
Safe location, easy to locate, shops are close by.
Helena M - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike wegbreek.
Charlene W - Des 2021
Algehele gradering
Very convenient, pet friendly, comfortable apartments.
Melanie W - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was perfek gewees.
17onWellington Suites se terugvoer
Hi Melanie. Dit was lekker om jou by ons te kon he. Hoop jy kan volgende keer langer bly.
Annetjie
Fanie B - Jan 2020
Algehele gradering
Was gerieflik.
17onWellington Suites se terugvoer
Hallo Fanie,
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom.
Wessel M - Des 2019
Algehele gradering
Ons sal graag weer daar oorbly.
17onWellington Suites se terugvoer
Hallo Wessel,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Adriana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, en vriendelike personeel.
17onWellington Suites se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Sonette R - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, skoonmaakdiens kan verbeter.
17onWellington Suites se terugvoer
Goeiedag Sovette,
Dankie vir die terugvoering. Ek het ondersoek ingestel en is verseker dat die eenheid wel goed skoongemaak was, als ons eenhede word ook geïnspekteer nadat dit skoongemaak is, veral as ons weet daar kom gaste in. Ons het 4 ster status as 'n hotel ontvang, ons adverteer dit wel as suites en nie 'n hotel nie. Die dame wat Saterdag gewerk het, het my in kennis gestel dat jul ook vir haar gesê het om nie Saterdag die eenheid te diens nie want dis skoon genoeg. Ek sou die terugvoering baie meer waardeer het toe jul ingeboek het sodat ons dit dadelik kon regstel. Omdat dit selfsorg eenhede is, is die personeel op Sondae nie verplig om heeldag te werk nie, ons glo dat hulle ook n breuk nodig kry en tyd saam familie veral op Moedersdag. Daar is instruksies in elke kamer/eenheid wat om met die sleutel te doen en presies hoe om uit te teken as niemand beskikbaar is nie.
Groete,
Theresa
Corrie M - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Mariana S - Mrt 2017
Algehele gradering
Was heerlik. Sal enige dag weer daar bly.
Vanessa B - Jan 2017
Algehele gradering
Outstanding.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstaande.
Ek was so verras. Dis soos jou eie tuiste. Sal sommer gou weer terugkeer. Kon nie 'n beter plek gekies het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rene M - Des 2016
Algehele gradering
Was nice but bad booking skills from them.
Wilma H - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderful experience!
Lees meerNicolette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek sal hulle beslis aanbeveel.
Colette V - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Ina V - Apr 2015
Algehele gradering
Gesellig, maar hulle kliëntediens kort aandag.
Natasha V - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was gerieflik en skoon.
Zenobia N - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Hannelle B - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was aangenaam, die woonstel is smaakvol gemeubileer en dit is lekker sentraal geleë.
Welma E - Aug 2013
Algehele gradering
Alles goed, maar geen handdoeke, glase, min komberse en te min toiletpapier.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom