12 Decades Art Hotel
- Kapasiteit: 48 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
12 Decades Art Hotel is in die hartjie van Johannesburg se middestad, in die kultuurdistrik, Maboneng. Die hotel is die ideale bestemming vir vakansiegangers en sakereisigers.
Gemaklike verblyf word in studios, dakwoonstelle en soldereenhede gebied. Die kamers gekonseptualiseer en ontwerp deur Suid-Afrika se beroemdste kunstenaars en ontwerpers. Elke kamer verteenwoordig 'n belangrike periode in die stad se kleurvolle geskiedenis en beskik oor lugversoring fo 'n waaier, 'n kluis vir waardeville besittings en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf.
Selfbediening word aangemoedig, maar gaste is meer as welkom om vir bystand te vra.
Die hotel het WiFi, binne-parkeerplek in die Main Street Life-gebou, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Vervoer vir gaste wat in en om die stad wil verken, kan met die interne vervoerdiens gereël word. Lughawependeldienste is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Robynne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 69
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Gaste dink 12 Decades Art Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg SSB Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 48 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng