103 Le Jardin
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Fontaine-straat 7, Eenheid 103 Le Jardin, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
103 Le Jardin is 'n selfsorgwoonstel in die Le Jardin-woonstelgebou in George, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed, maar die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Dit lei na die balkon met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Toegang tot die woonstelgebou word beheer en daar is 'n kuierdek op die dak met 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n hysbak. Die verblyf is naby winkels, restaurante en koffiewinkels.
Slaapplek
’n Bespreking by 103 Le Jardin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- De La Fontaine-straat 7, Eenheid 103 Le Jardin, George, 6529, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Campher's Drift Bodorp George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Fontaine-straat 7, Eenheid 103 Le Jardin, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom