- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzee-straat 25, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upington. Ons bied uitstaande akkommodasie in luukse en suite-kamers met veilige parkeerplek, 'n swembad, braai en heelwat meer. Ons is trots op die vriendelike, intieme en professionele diens wat ons lewer.
Belurana Victoria Manor bied veilige parkering, 'n kaggel, faksgeriewe, kamerbediening, wasserydienste, kredietkaartgeriewe, 'n pendeldiens en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Dit is die ideale oornagplek vir sake- en vakansiereisigers. Belurana Victoria Manor se enkel- of dubbelkamers het TV's met DStv en suite-badkamers. Gratis WiFi is ook by die gastehuis beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Coetzee-straat 25, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Belurana Victoria Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzee-straat 25, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom