Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Victoria Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Victoria Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 77 resensies.

Victoriabaai

Surfari Resort

"Victoria Bay is heerlik en rustig. Klein strandjie met sekuriteit en 'n heerlike restaurant. "

Victoriabaai

Victoria Heights B&B

"Beslis die moeite werd."

Victoriabaai

Victoria Heights B&B

"Het gaan swem by Victoriabaai, het dit werklik geniet. "

Victoriabaai

Victoria Heights B&B

"Ons het dit baie geniet."

Victoriabaai

Victoria Heights B&B

"Altyd baie aangenaam."

Victoriabaai

Surfari Resort

"Pragtige, veilige strand. "

Victoriabaai

Backpacker Beach Hostel

"Victoriabaai is baie mooi. Ek sal weer daar wil aandoen."

Victoriabaai

Carmel Coastal Retreat

"Beautiful venue. Horrible service. As it's clear new holiday goers don't get treated the same as their long standing "20 year clients"."

Victoriabaai

Inn Victori

"Mooi en idiliese strand area. Gesinsvriendelik en veilig."

Victoriabaai

Backpacker Beach Hostel

"Baie sentraal in die opsig dat mens maklik by ander bestemmings/oorde kan uitkom MITS jy eie vervoer het. Vir iemand sonder eie vervoer is dit nogal "afgesonder" in die sin dat daar nie geriewe soos 'n supermark naby is nie."

Victoriabaai

"Ons geliefde plek. Moenie dit te veel adverteer nie! 'n Wonderlike veilige swemplek, lekker naby George."

Victoriabaai

"Good!"

Victoriabaai

"Pragtig! Strand is fantasties!"

Victoriabaai

"Baie besig oor Desember."

Victoriabaai

Far Hills Hotel

"Victoria Bay beach is amazing!"

Victoriabaai

"Puik ligging en uitstekende akkomodasie!"

Victoriabaai

"Baie goed!"

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 77
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem