Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vaalwater
4.1/5
volgens 140 resensies

Lees regte resensies van Vaalwater van 140 geverifieerde gaste.

Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater akkommodasie

Bladsy 10 - 38 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Vaalwater
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 10)

Sandstone Valley Golden View Lodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n privaat, 1600-hektaar wildplaas in die majestieuse...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Rhenosterpoort - Stone Chalet is in die Waterberg, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, wildreservate en natuu...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)

Alpetra Nature Reserve is 'n privaat wildreservaat van 4000 hektaar in die pragtige Waterbergstreek in Limpopo. Dit...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R12 650
per nag, vir 2 mense

Jembisa Bush Home is 'n mooi en klassieke safarihuis in sy eie privaat natuurreservaat in die hartjie van die Water...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R12 650
per nag, vir 2 mense

Aanbod 20% af!
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense

Palala River Cottages is naby Vaalwater, reg langs die Palalarivier geleë en bied ideale verblyf aan natuurliefhebb...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Baarshengel
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)

Zomoya is 'n rustige wildplaas sowat 250 km vanaf Pretoria. Die lodge is op 'n 250 hektaar-wildplaas geleë en deel ...

Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Wildritte
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 10)

Sandstone Valley Fairview Lodge is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas sowat 65 km vanaf Modimolle se middedor...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

Syringa Sands Forest Cottage is op die Kransbergplato in die malariavrye Waterbergstreek in Limpopo. Die bestemming...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense

Weeksdae 25% af!
Vanaf R790
R790 R593
per nag, vir 2 mense

Zion Wildslodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n 100 ha Bosveld-laas. Dit bied die perfekte wegbreek vir gesinne, vrie...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf R790
R790 R593
per nag, vir 2 mense

Loubad

Selfsorg in | Modimolle, ModimolleLimpopo
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Loubad is op 'n plaas sowat 40 km vanaf Bela-Bela en sowat 20 km vanaf Modimolle in die Waterbergstreek in Limpopo....

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem