Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Struisbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Struisbaai

Rated 4.7 out of 5 based on 962 reviews.

Struisbaai

9 on Main

"Ek is mal oor Struisbaai en sal vir seker weer daar gaan kuier. Die rustigheid en veiligheid is absoluut 'n juweel."

Struisbaai

Hoofweg 83 Struisbaai

"Beach was full of seaweed and not pleasant for swimming. Fortunately Arniston was not too far and that was great."

Struisbaai

StarFish Accommodation

"Pragtige seedorp. Ideaal vir 'n wegbreek, hetsy vir 'n naweek weg of vir 'n vakansie."

Struisbaai

Stonehouse on Main

"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "

Struisbaai

Finistere

"Hidden gem. "

Struisbaai

12 on Golf

"Struisbaai is my preferred place for my break away stays out of Cape Town. It is neat and safe."

Struisbaai

Blue Whale

"Bly vir my 'n baie lekker plek om na te gaan."

Struisbaai

Stonehouse on Main

"My soul place. Will always go back when I can."

Struisbaai

Hoofweg 83 Struisbaai

"Ons eerste keer daar en dit was pragtig."

Struisbaai

Kiewiet

"Die getypoele is 'n lekker bederf."

Struisbaai

Rosilou Seafront Accommodation

"Nie naby 'n lughawe en sentrums nie. Goed vir rustige vakansie. "

Struisbaai

Rosilou Seafront Accommodation

"Ek het die karavaankamp moes besoek om melk te bekom, aangesien daar nie 'n winkel oop was in Struisbaai nie. Daar is geen boompie om skaduwee te bied nie en die staanplekke is tjok en blok toegestaan. Daar was nie plek vir 'n muis nie. Dit het my geskok om te dink dat mense so honger is vir 'n seevakansie dat hulle amper konsentrasiekampomstandighede sal ontbeer daarvoor. Daar is soveel ander pragtige karavaankampe al verder langs die kus. Kan iemand vir my sê wat die magiese aantrekkingskrag is in Struisbaai?"

Struisbaai

Fisant and Tobie

"Baie dankie vir die gasvryheid."

Struisbaai

Imberbe

"Small pretty town with lovely warm people."

Struisbaai

Nirvana

"My gunstelingplekkie!"

Struisbaai

Windvanger

"Pragtige dorp. Ongelooflike strand en poele."

Struisbaai

Zandtorini Seaside Cottage

"Struisbaai is one of my favourite places in the world!"

Struisbaai

Windvanger

"Bly dat daar weer 'n restaurant by die hawe oopgemaak het. "

Struisbaai

Kiewiet

"Pragtig!"

Struisbaai

Louw-Kearns

"Struisbaai is just the best!"

Struisbaai

Windvanger

"Beslis 'n moet."

Struisbaai

Agulhas Ocean House

"Struisbaai is nie vir ons nie, maar Agulhas is nommer 1."

Struisbaai

The Gift

"Baie oulike plek, lekker mense. "

Struisbaai

22 The Tides

"Oulike kusdorp vir familiekuiers"

Struisbaai

Whale Cave SleepOver

"Was skoon verbaas oor Struisbaai! My man wil sommer nou daar aftree."

Struisbaai

Lighthouse Stay

"Lekker plek!"

Struisbaai

Rosilou Seafront Accommodation

"Lekker stap-in-die-straat-dorpie. "

Struisbaai

Sjoe

"Besondere dorp."

Struisbaai

Seagulls Nest

"Min winkeltjies, slegs OK."

Struisbaai

Landa Units

"Struisbaai is 'n baie lekker vakansiedorp, dit het iets om te doen om elke tipe weerdag, maar mens moet weet die dorp is besig oor die Kerstyd."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote