Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Skoon en netjiese omgewing, het glad nie onveilig gevoel nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Self-catering Holiday Accommodation

"Die omgewing is lekker, die enigste probleem is die games by Club Mykonos wat gesluit is."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kwaaibaai View

"Ons het deur Saldanhabaai gery en was aangenaam verras met die algemene netheid van die omgewing."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Allview Holiday Apartments

"Ek het Jakobsbaai baie mooi en lekker ervaar. 'n Netjiese en skoon kusdorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lekker Rus

"Saldanhabaai is 'n baie mooi en skoon plek. Mense baie vriendelik."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C

"Very clean and tidy."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Asteria Place

"Hulle website/tuiste is op datum."

Saldanhabaai Munisipaliteit

House Syros

"Langebaan gee lekker lewe."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Anchor's Down

"Dink hulle dienslewering is absoluut puik en ons het nou na 10 jaar laas vir seker die goeie verskil gesien! Daar is wel altyd oral plek vir verbetering! Maar hul harde werk word vir seker raak gesien! En ons was aangenaam verras!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Long Acres Bahamas Accommodation

"Nie juis probleem gehad vir daai weekend nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

La Vie

"We had a short on the electrical box and they came out fairly quickly to assist."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Emerald View

"Not a lot of activities"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Berg & Dal Akkomodasie

"Ons was so beïndruk met die dorp dat ons besluit het om daar 'n huis te koop."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Dorp is baie netjies en skoon."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Revive and Die Grot

"Dankie dat julle die paaie verbeter in Langebaan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Some of the roads could do with some maintenance."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaliva 444

"Baie skoon plek met vriendelike mense."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sunset Villa and Cottage

"Ons was ongelukkig in 'n tyd wat daar aan die pad gebou word en waar die mall gerevamp word maar glo as dit klaar is sal dit heerlik wees. Verder baie netjies en skoon"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sharkbay Hotel & Spa

"Die paaie is baie swak, Langebaan dorp lyk maar droewig en die munisipaliteit kan verseker algemene dienste verbeter."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Loved the airshow. Would definitely go back again."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is a beautiful travel destination, the harbour is beautiful especially at night when all the lights are shining on the water. There are great restaurants in Salhanha Bay as well. Our favourite is Sandstone restuarant which has very reasonable prices for their food and their food is alway delicious."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem