Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Prince Alfred Hamlet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Alfred Hamlet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 40 resensies.

Prince Alfred Hamlet

Mon Desir Gastehuis

"Te min van dié dorp gesien. Was basies net in die aande op die dorp en dan op pad gastehuis toe."

Prince Alfred Hamlet

Mon Desir Gastehuis

"Ek is daar gebore en getoë....5-ster plek!"

Prince Alfred Hamlet

Hamlet Country Lodge

"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "

Prince Alfred Hamlet

Rhodene Farm Cottages

"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "

Prince Alfred Hamlet

Hamlet Country Lodge

"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "

Prince Alfred Hamlet

Rhodene Farm Cottages

"Slaghuis het lekker vleis."

Prince Alfred Hamlet

Hamlet Country Lodge

"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"

Prince Alfred Hamlet

Hamlet Country Lodge

"Lovely little village atmosphere."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 40
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem