Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Marchand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marchand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3 resensies.

Marchand

The Quiver Tree Guesthouse

"Ervaar die kontras tussen die dorre landskap van die Kalahari en die sappige groen wingerde. Die Oranjerivier is op die drumpel van hierdie dorp, Marchand is op jou pad na 'n wêreldbekende baken, die Augrabieswaterval plek van groot geraas. Dit is 'n ideale en bekostigbare stop-over vir vakansiegangers, natuurliefhebbers, sakelui en toeriste na die Kalahari, West Coast, Namakwaland, Richtersveld en Namibië."

Marchand

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige plek om oor te bly."

Marchand

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met baie vriendelike mense."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem