Indien jy Klawer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klawer.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klawer Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klawer accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klawer akkommodasie
Bladsy 10 - 5 lekke plekke om te bly
Beach Front Apartment bied ruim selfsorgverblyf aan gesinne wat op soek is na 'n strandvakansie in Lambertsbaai, aa...
Rosebud Self Catering bied gehalte-oornagverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis. Dit kan slegs m...
Vannewes is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap, ongeveer 280 km van Kaapstad geleë. Die kusdor...
Lamberts Bachelor is 'n enkelwoonstel. Dit het sy eie privaat ingang en is in Lambertsbaai geleë. Dit bied geriefli...
Arendzicht se woonstelle bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand geleë. Lamberts...
West Coast Arendzicht House het 'n uitsig oor die see en is 'n bekoorlike selfsorghuis in die klein vissersdorpie L...
Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel ...
Klaas Betjie Holiday Cottage is in Lambertsbaai geleë. Dié klein vissersdorpie in die Wes-Kaap is sowat 280 km van ...
MJ's Place is 'n selfsorgeenheid in Lambertsbaai, met see-uitsigte en stapafstand vanaf winkels en restaurante. Di...
Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restauran...